’n Tuiste weg van die huis af
Koster Gekombineerde Skool voel sterk dat mens se hart is waar jou
huis is – so poog ons skool om vir elke koshuisleerder ’n tuiste weg van die
huis te skep. ’n Plek om te rus na ’n lekker akademiese dag. ’n Plek om te lag en
saam te ontspan na ure se oefen op die sportveld. ’n Plek waar vriendskappe
gevorm word, drome geleef word en herinneringe gevorm
word – ’n holistiese woonplek vir elke Kosterkoshuiskind.
Die koshuis bied kwaliteit geriewe, opvoedkundige uitstappies,
studielokaal om die akademiese klimaat te bevorder en lekker boerekos wat ’n tuiste skep vir elke leerder.

Koshuisgelde vir 2023:
Mandeliks (Januarie tot November): R3100 | Jaarliks: R34 100